Twee ou ooms sit op die stoep. Die een oom hak af en sê vir sy vriend:
'Fanus gisteraand droom ek mos toe ek nog jonk was en ek sit op 'n voortrekkerkamp daar in die bos. Ai, die goeie ou dae...'
Na 'n rukkie sê Fanus: 'Ja ou Gert, ek droom mos gisteraand ek kom hier by die ouetehuis, maak my kamerdeur oop en jy sal my nie glo nie.'
'Vertel vertel,' sê Gert.
'Nee man, daar op die bed sit twee jong meisies, poedel nakend kaal' Gert sug, 'toe trek ek maar die deur toe en kom sit hier op die stoep. Ek sien wragtig nie meer op my ouderdom kans vir twee jong meisies nie.
'Nou hoekom kom roep jy my nie om te kom help nie?' vra Gert teleurgesteld.
'Ek kon nie, jy was op 'n voortrekkerkamp!'

0 comments:
Post a Comment