Ekke wil ook so 'n bietjie griffel oor my vennoot se Mofkoppe & Fedopiele. Lees dan ook 'n bietjie Eeben Barlow se stukkie - Courageous Constraint.
Vir die van julle wat nie weet nie - Eeben Barlow is 'n baie interessante man met 'n GROOT geskiedenis in iAfrika. Hy was doenig met 32 Bataljon toe ek nog 'n laaitjie was in Rundu en hy was besig tot lank nadat Flatwhite de Klerk Suid-Afrika se siel verkoop het as Suip-Afrika. Hy het die gemors in Sierra Leone met 'n handjie vol regte manne tot 'n einde gebring en 60 Minutes het 'n stuk daaroor gehad. Kort daarna is hy polities verdryf deur die Flatwhites vannie Wêreld en die UN het 'ingegryp' en binne 'n paar weke was Sierra Leone weer waar dit was. Hy het ook 'n groot aandeel gehad in die einde van die 'conflict' in Angola. Google sy boeke - baie interessant om te lees.
In elke geval, waaroor ek probeer griffel is die absolute slapgat Flatwhite houding van die Westerling van vandag - dit sluit nou ons geliefde Boere nasie in. Waar is die mans van vandag? Wat het gebeur tussen die '80's en 2005? Hoe kon 'n papwiel Flatwhite soos De Klerk 'n hele nasie se siel verkoop? Hy kon dit net doen met die nasie se goedkeuring, of is ek nou verkeerd?
Eeben se stukkie som dit goed op. Vandag sit die Flatwhites vannie wêreld en laat toe dat almal oor hulle loop. Hulle doen dan hulle bes om almal met 'n wit velletjie skuldig te laat voel oor iets, want dit gaan mos nou te goed met ons ou Flatwhite nasies regoor die wêreld. Ons het nou selfs tyd om so te vreet dat ons nie meer in normale mens klere kan pas nie - ons het nou selfs tyd om programme te maak oor al die oorgewig Flatwhites, die is deesdae nou die inding. Daar is selfs tyd om jou boobs te vergroot, jou lippe te botox, jou vet uit te sny - alles terwyl jy 'n goue cheque uitskryf vir Mugabe en sy chaos. Alles, want die Queen het gesê hy is die beste dêng wat ooit in iAfrika gebeur het en hy is wat hy is omdat dit jou skuld is. Sy't hom ewe 'geknight" met haar vreeslike swaard en jou skuldig laat voel oor jou ou wit velletjie. Selfs ou Malema glo dit vandag nog en jou regering stuur gereeld jou belasting geld vir ou hero Bob.
As jy deesdae 'n Flatwhite mannetjie is en glo my, mens moet deesdae mooi kyk om jou te onderskei van die goedjies-met-tieties af - dan het jy tyd om te waks, jou naels te doen en jou ooghare te pluk. Jy doen dit alles, want al jou heros innie movies lyk soos beeldskone dames wat testosteroon pille drink om genoeg moed bymekaar te skraap om 'n sneller te trek. "Dapper Weerhouding" is deesdae op die menu en verby is die dae van ou Clint Eastwood wat sê "Make my day."
Elke nasie se job is om regte mans te kweek - die tipe van opleiding begin sodra 'n manlike baba begin kruip. Histories was dit altyd 'n man se job om vrouens en kinders te beskerm en ook jou manier van lewe en alles wat jy is. As daar nie meer mans is nie, dan kom ANDER mans en gryp jou vrouens en kinders en sommer vinnig is jou nasie moertoe. Dit is hoe dit nog altyd gewerk het en kyk maar in al die lande waar daar moord en doodslag is - dit werk nog steeds so. Moenie dink as 'n Flatwhite dat jou wêreldjie so klein en veilig is en dat dit nooit met jou kan gebeur nie.
Ek meen, hoeveel Boere is vermoor van '94 af. Ek het nou die dag gehoor dit grens aan al amper 4000 of so iets. Die Boere nasie het onlangs opgeskuif op die Genocide Watch lys, maar die Kaap is mos Hollands - daai Flatscreen TV, Merc en swembad lyk goed agter die diefwering en lemmetjies draad. Wie is ek nou op die balans te versteur?
Die hayena met die AK47 en die bebaarde manne met die lang rokke loop nou in jou roostuin rond en wil paar met jou worshond, vrou en kinders - alles terwyl jy 'Dapper Weerhouding" toepas en vreeslik poepolities errek probeer wees. Hy kan jou deur die venster reg deur die kop skiet en jou 4001 maak op die Genocide lys - die Kaap is Hollands. Durf jy net jou "Dapper Weerhouding" oorskrei en die perd skeef aankyk of met jou pienk verestoffer bliksem - dan spring al die Flatwhites vannie wêreld op jou kop en maak seker dat die see jou nooit sal kan skoon was nie. Jy laat dit toe want die man is weg - die man wat 'n man kon maak van 'n baba in 'n doek. Hulle is nie meer daar nie - ek meen die bumper sticker sê, "Fok die White Ou en Save die Rhino." Die renoster is belangriker as die MAN in jou ou nasie.
As jy 'n man is en jy leer jou seun hoe om enige wapen te hanteer - HY GAAN 'N MASSA MOORDENAAR UITDRAAI. As jy hom leer jag en slag - HY GAAN SIELKUNDIGE PROBLEME Hê SY HELE LEWE LANK. Sit jy hom op 'n perd en laat hom werk elke dag innie son - HY EN JY IS NOU 'N REDNECK. Leer jy hom om homself te verdedig - MAAK JY HOM AGGRESIEF. Ek meen, wie is jy nou - jy moet mos poepolities errek wees met elke asempie wat jy blaas?
Die wêreld is vandag so siek, dat seuns nie meer kan/mag stoei of skermutsel in Flatwhite skole nie. Hoe leer jy nou die mannetjies van vandag om 'n nasie of karakter te bou, never mind 'n nasie te beskerm??? Hulle weet nie dat jou neus breek as jy stilstaan en iemand slaan so 'n Marie biscuit hou na jou Flatwhite gevreet toe nie. Hulle weet nie dat iemand bloei as jy 'n sneller trek nie. Al wat hulle weet is dat jy knoppies kan druk op een of ander game en dis hoe jy skiet, skop en slaan - dis waar die bloed oppie screen vandaan kom. Hoe lei jy nou so iemand op, hou bou jy nou 'n nasie??
Waar is die mans vandag?? Wat het van hulle geword?? Kyk bietjie na die mannetjies om jou - dink jy wraggies waar jy kan 'n oorlog met hulle maak? Kan hulle 3 skaaplammers verdedig? Die rooikat sal die lammers probeer vang in helder daglig en die mannetjies sal onderhandel en wik en weeg met hulle pienk verestoffers en iPods. Hulle sal hulle bes probeer om die rooikat omverskoning te vra en agteroor buig om die rooikat te oortuig dat hulle maar net hulle job doen. Sodra die rooikat blaas en tanne wys, gooi hulle die pienk verestoffers neer en hardloop met nat broeke huistoe. Mammie gee elkeen 'n koeksister want hulle het dit wraggies waar reggekry om Dapper Weerhouding toe te pas. Ou FW hoor van die storie en prys alle rooikatte, al het hulle die lammers bloedig verinneweer en net een opgevreet - alles terwyl hy elkeen van die seuns nog 'n koeksister gee vir hulle Dapper Optrede. Al wat gebeur het is dat die rooikat net 'n rooikat is en altyd sal wees en doen wat rooikatte goed doen. Die seuntjies ............. wel, wel - hulle gaan dramaties agteruit en die rooikat gene loop hoog.
Al wat hulle van ken is "Dapper Weerhouding" - elke keer as jy verloor op jou ou Playstation en Xbox, dan het jy 'n keuse - "Do you want to play again?" Jy kan weer en weer knoppies druk. Jy kan die ou game oor en oor speel totdat jy wen.
Intussen slag, moor en skiet die hayena met die AK47 en sonbrille regoor die wêreld - hy't nie 'n saak met jou ou houding nie. Die manne met die rokke se baarde word al langer en hulle leer hulle babas in doeke om 'n AK47 vas te hou, voor hulle kan kruip. Die testosteroon loop hoog hier. Jou mannetjies stel net belang in wax, haartjies bloujob en 'n nuwe Playstation - hulle moet pilletjies drink om die testosteroon hoog te hou en voort te plant. Die Mr iPresidenti's werk nie meer lekka nie, die dat Viagra nou die Flatwhite se grooste pel is - die testosteroon het verdwyn en is vervang deur melktert en koeksisters. 'n Groot meerderheid is onvrugbaar van al daai stywe pienk G-strings wat hulle dra en ook van heeldag voor die TV lê - hulle testikels is nou radio aktief en daai spermpies swem nou soos siek pap visse in sirkels rond en probeer met mekaar paar. Hulle sal nie 'n eiersel herken al sit die op hulle skote nie. Die vrouens van vandag moet mos nou opstaan en oorneem - die man is weg ......... die man is lankal weg.
Sterkte ou maat, sterkte. Steek maar die wit vlaggie op en sny nog 'n stukkie kaaskoek - kry daai emosionele bevrediging deur nog 'n koeksister te vreet. "Dapper Weerhouding" is die regte dêng - koop vir jou 'n propgeweer en 'n poodle. Raak ontslae van die Boerboel. Vervang jou lemmetjies draad met met Daisy bossies. Gooi daai panic button weg, want jou blitspatrollie se wapens is besig om vervang te word met pienk verestoffers.
Die Westerse man is lankal nie meer nie. Ek dink nie ou Flatwhite de Klerk het 'n fout gemaak nie - ek dink hy't eendag innie straat afgeloop en na al die mannetjies gekyk en gedink .................. ons gee sommer nou op, dit sal baie moeite spaar.
Fok weet - dis tyd om die laaste stukkie bos te gaan soek en 'n hut te bou uit klip en boom. Dis tyd om heeldag te jag tot ek my laaste asem uitblaas. Ek het nie meer tyd vir die Flatwhite nonsense nie - dit maak my siek om elke dag in die mannetjies vas te kyk - mannetjies met bloujob haartjies in skool kleertjies, mannetjies op TV en movies, mannetjies innie straat. Ek's gatvol.
‘n Winterwegbreek by die see
-
Tydens my verblyf in Korea het ek reeds die suidelike hawestad van Busan
meermale besoek as wat ek kan tel. Sekerlik die grootste rede hiervoor is
omdat ek...
14 hours ago
0 comments:
Post a Comment